Select Page

Kwartet – MER Ina Rousseau, Elisabeth Eybers, Henriette Grové

R38.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed. Vierde druk, Nasionale Boekhandel, 1960, Hardeband met omslag in plastiek – Kortverhale – 186pp.

Kwartet bied ‘n aantal uitstekende kortverhale deur van ons mees vooraanstaande vroueskrywers: MER, Elisabeth Eybers, Ina Rousseau en Henriette Grové. Vir laasgenoemde is dit haar debuut in boekvorm, aangesien haar verhale voorheen nog net in tydskrifte verskyn het. Die verhale in die bundel het in vorige bundels verskyn: Die drie verhale van M.E.R. het oorspronklik verskyn in die bundel Onweershoogte. Elizabeth Eybers se die Wit sakdoek het oorspronklik in Die Huisgenoot verskyn en Amos en Tabitha in Standpunte. Die Bethlehem-ster van Grove is in Standpunte oorspronklik gepubliseer terwyl die Swart Haan, Die Dag van More en Tant Nellie se Veerpluime in die Sarie Marais verskyn het. Die ver plekke word nou vir die eerste keer gepubliseer.

Book Condition:

Very_Good

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category: