Select Page

Lem – PJ Haasbroek

R38.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Baie Goed.
Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 1993, Hardeband met omslag in plastiek – Roman – 250 pp.

Lem se titel verwys na geweld, verkragting en wreedheid, maar ook na weerbaarheid en verdediging, alles aspekte wat sterk in hierdie roman figureer.

P.J. Haasbroek (gebore 30 Junie 1943 in Pretoria) is ’n ekonoom, professor in Ekonomie aan die Universiteit van Pretoria en Afrikaanse skrywer, wat met sy kortverhale die Eugène Marais-prys verower het. Gedurende sy loopbaan as skrywer publiseer hy verskeie romans vir volwassenes, jeugromans en nie-fiksie werk oor die Suid-Afrikaanse Ekonomie. Hy skryf ook radiodramas.

Book Condition:

ISBN:

9780798130950

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Categories: ,