Select Page

Lemoenseisoen – Kristel Loots

R75.00

Sold by: Imagine

Liefde is soos ‘n soet lemoen, maar wat van die pit?

Suzy begin ‘n nuwe lewe nadat haar rol as predikantsvrou vir haar geen geluk bring nie. Sy teken ‘n tydelike kontrak vir 3 maande vir die pos van persoonlike assistent van Dante del Marco by Bravo Internasionaal. Sy word egter permanent aangestel en vertrek saam met hom op ‘n besigheidsbesoek na Londen. Haar verlede kom na vore… sal sy ooit ware liefde vind?

LAPA Uitgewers, 2015

Sagteband, 387 bls.

 

Book Condition:

Very_Good

ISBN:

9780799377590

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category: