Select Page

Lente in ‘n bottel – Jacolet van den Berg

R25.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Tweede druk, LAPA, 2021, Sagteband – Romanza – 205pp.

Al haar wense vir ‘n “storieboek-lewe”; word in ‘n bottel verseel en in die rivier gegooi. Maar toe dit ‘n roeier met die mooiste blou oe rakelings mis, wonder Lente Pretorius of storieboek-helde nie dalk werklik bestaan nie.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780799382037

In stock

Category: