Select Page

Leota se tuin – Francine Rivers

R55.00

Sold by: Imagine

Ons besluite of keuses hou beslis implikasies vir ons lewe in. Veral familiegeheime kan verwoesting veroorsaak. Leota is oud en vermink deur artritis. Sy wil graag met haar vervreemde gesin versoen. God het haar nie vergeet nie. Haar kleindogter word die middelaar van versoening.

Struik Christelike Boeke, 1999

Sagteband, 433 bls.

 

Book Condition:

Good

ISBN:

9781868233427

Out of stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Categories: ,