-
Gepantserde hart – Roelf van Rensburg
R35.00 Add to basket -
The Magic Barrel: Stories – Bernard Malamud
R30.00 Add to basket -
Stippellyn – Erika Murray-Theron
R58.00 Add to basket -
As Someone Dies: A Handbook for the Living – Elizabeth A. Johnson
R40.00 Add to basket -
Tapisserie Met Klein Diere – Erika Murray-Theron
R48.00 Add to basket -
The Stranger’s Magic – Max Frein
R49.00 Add to basket
Leviet en Vreemdeling – IL de Villiers
R45.00
Sold by: BoekhoerToestand : Goed.
Eerste uitgawe,Tafelberg, Hardeband, 1978 – Gedigte – 53 pp.
” Leviet en vreemdeling neem die oorwegend religieuse temas van sy vroeëre werk verder en ondersoek veral die herkenning en hunkering na groter sin en waarde in hierdie lewe.
Die tweeledige titel verwys eerstens na die Leviete, wat die aangewese priesters was. Die priesterskap behels dat die waarheid verkondig moet word, wat dan ook noodwendig tot vreemdelingskap lei, iets wat die veelvuldige reisverse verder beklemtoon. Daar is ook die implikasie in die titel dat Christus die groot Vreemdeling op aarde was.
Die Credo-prys, ’n Christelike prys vir lewenskuns en stigting, word in 1981 toegeken aan Leviet en vreemdeling. ” – Wikipedia
Book Condition:
ISBN:
0624011739
In stock