Select Page

Lewe in oorvloed: ‘n Bybeldagboek vir elke vrou – Nina Smit

R25.00

Sold by: Boekhoer

Toestand: Goed.
Struik Christelike Boeke, 1995, Hardeband – Geestelike inslag – 405pp.

Lewe in oorvloed bevat 366 dagstukkies wat jou sal help om die lewe in oorvloed te ervaar. Nina Smit bespreek verskeie eienskappe wat deel van ‘n gelowige se lewe behoort uit te maak. Hierdie dagstukkies sal jou bemoedig, krag gee vir die dag wat voorlê en aanspoor om die vreugde van Christenwees te beleef.

Book Condition:

Very_Good

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist