Lewensavontuur, Deel 1 & 2 – AC Cilliers

R75.00

Toestand : Goed.
Eerste druk, Tafelberg, 1971-1972, Groot-formaat Hardebande met omslag in plastiek – Memoires.

Deel 1. Kinderjare op n Bolandse plaas
Deel 2. Seunsjare op Olyfboom
Die driedelige “Lewensavontuur” skryf Cilliers op onderhoudende wyse sy outobiografie. Die eerste deel van “Lewensavontuur” behandel sy kinderjare op ’n Bolandse plaas, die tweede deel sy seunsjare op Olyfboom en die derde deel sy studiejare in Suid-Afrika en Duitsland. Die onvoltooide en ongepubliseerde manuskrip van die vierde deel getitel “In die stryd van my tyd” is in besit van die biblioteek van die Universiteit van Stellenbosch.

Book Condition:
Very_Good

In stock