Liefde Loop Ver: Liefdesverhale deur mans – Jeanette Ferreira

R20.00

As ‘n man ‘n vrou liefhet…

Jeanette Ferreira het ‘n aantal mans gevra of hulle kans sien om ‘n liefdesverhaal te skryf.  Liefde Loop Ver is die resultaat: ‘n opwindendende versameling van 29 liefdesverhale deur mans, wat op een na, spesiaal vir hierdie bundel geskryf het.

Die vele kante van die liefde word verken vanuit die man se perspektief: versugting, begeerte, onmag, verydeling en verlies.  En gelukkig ook: daardie verheerlikte staat van beantwoorde liefde.

Book Condition:
Excellent
ISBN:
07981439943

In stock

Category: