-
Victoria in the Wings – Jean Plaidy
R30.00 Add to basket -
Vyfling: ‘n bundel Eenbedrywe van Hertzogpryswenners – TT Cloete
R38.00 Add to basket -
Diversity is Power – EKM Dido
R59.00 Add to basket -
Die Hartseerwals: verhale en sketse – Hennie Aucamp
R55.00 Add to basket -
Routes and Rambles: A Guide to South Africa’s Touring Routes – Jane-Anne Hobbs
R28.00 Add to basket
Liefde vir ‘n Vuurvreter – Didi Potgieter
R25.00
Toestand : Goed.
Tweede druk, LAPA, 2020, Sagteband – Romanza – 205pp.
Imke trou halsoorkop met Mark Parker en kom tot haar skok agter dis eintlik Robert, sy broer, wie se naam op die huweliksertifikaat staan. Die Parker-naam moet ten alle koste beskerm word, en Imke en Robert besluit om die charade te leef tot sy haar groenkaart en hy sy wynplaas in Frankryk gekry het. Dan sal hulle paaie skei.
Dis toe nie so maklik om platonies, én boonop getroud, saam in een huis te woon nie. Gaandeweg besef Imke haar liefde is geanker in Robert, terwyl hy weet sy lewe sonder die kern van sy hart, sy vuurvreter-Imke, sal nooit weer dieselfde wees nie, al beland hulle voornemende egskeiding dan ook op die rotse.
Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780799373578
In stock