Additional information
Weight | 0.80 kg |
---|---|
Dimensions | 21.5 × 14 × 1 cm |
R38.00
Toestand : Goed.
Eerste druk, Tafelberg, 1992, Sagteband – Jeuglektuur – 125 pp.
‘n Boeiende verhaal wat in die 1960’s afspeel.
Archie, vars van die plaas, voel soos ‘n paloeka tussen die koel ouens met hulle skerppuntskoene, swart leerbaadjies en glimmende kettings. Maar as hy dink aan die meisiekind met die geel hemp en verbleikte jeans, voel hy sommer beter.
In stock
Weight | 0.80 kg |
---|---|
Dimensions | 21.5 × 14 × 1 cm |