-
Letters: Jean Renoir — David Thompson; Lorraine LoBianco [Editors]
R55.00 Add to basket -
The Shack – William P Young
R35.00 Add to basket -
Congo Song: A Novel of Africa — Stuart Cloete
R29.00 Add to basket -
The Loo Sanction: A Novel — Trevanian
R39.00 Add to basket -
The Wonderful Story of Henry Sugar and Six More — Roald Dahl
R38.00 Add to basket -
Days with Albert Schweitzer: A Lambaréné Landscape – Frederick Franck
R45.00 Add to basket
Lyk Goed, Voel Fantasties! – Joyce Meyer
R45.00
Sold by: BoekhoerToestand : Goed.
Derde druk, Struik Christelike Boeke, 2008, Sagteband – Christelike Inslag – 188pp. ISBN 9781415300404.
Die meeste mense weet dat hulle gesonder behoort te leef, maar min mense kry dit reg om die gesindheid, dissipline en volharding te kweek wat nodig is vir n gesonde leefstyl. In Lyk goed, voel fantasties! bied die skrywer twaalf sleutels wat mense sal help om blywende veranderings te maak aan die manier waarop hulle oor hul liggame dink, voel en optree.
Eerder as om te soek na kitsoplossings, fokus Lyk goed, voel fantasties! op beginsels soos die volgende: Vertrou sake wat jou kwel aan God toe; herprogrammeer jouself om van jou liggaam te hou; erken die verband tussen geestelike, psigiese en fisiese welstand; aanvaar verantwoordelikheid vir jou gesondheid, en speel klaar met n ongesonde leefstyl.
Die Bybel bied al die riglyne wat nodig is om ons verstandelike, liggaamlike, emosionele en geestelike welsyn te verseker. Lyk goed, voel fantasties! bied praktiese maniere waarop elkeen hierdie riglyne kan toepas en optimale gesondheid kan geniet.
* “Hopie” opsie vir goedkoper posgeld.
Book Condition:
ISBN:
9781415300404
In stock