Maggie Laubser, ‘n monografie – Johannes Meintjes

R850.00

Toestand : Goed, ouderdom in ag geneem.
Eerste uitgawe, H.A.U.M., 1944, Groot-formaat Hardeband – Africana – 47pp.

Alhoewel haar skilderye vandag veilingspryse behaal wat slegs deur werke van Irma Stern oorskry word, was Maggie Laubser amper 60 toe Meintjes hierdie monografie oor haar lewe en werk gepubliseer het. Dit was net 16 jaar ná haar eerste uitstalling in 1928, die laat begin word verklaar deur haar lang studiejare, hoofsaaklik by The Slade in Londen, en haar vroeë konsentrasie op teken. Sy skilder tot haar dood in 1973 op die ouderdom van 87.

Book Condition:
Good

In stock

Category: