-
The House of the Seven Gables – Nathaniel Hawthorne
R50.00 Read more -
Fire in the Heart: Healers,Sages And Mystics — Kyriacos C. Markides
R50.00 Read more -
Victoria in the Wings – Jean Plaidy
R30.00 Read more -
Heroes of the Valley — Jonathan Stroud
R30.00 Read more -
Saktyd vir die persbaas: roman – Dirk Richard
R49.00 Read more -
Metronoom – Jordaan Terblanche
R29.00 Read more
Mallemole – Boerneef **GETEKEN**
R289.00
Sold by: BoekhoerToestand: Goed.
Eerste Uitgawe, Nasionale Boekhandel, 1962, Hardeband – Digbundel – 72pp. Geskenk-inskrywing deur die digter.
“Vanaf Mallemole begin Boerneef ook om die stadswêreld te betrek, waar die verlatenheid en eensaamheid te midde van die gewoel uitgebeeld word. Die bundel bevat dan ook hipermoderne verse soos Varkleerbaadjie en klinknaelbroek, waarin die heel nuutste neigings onder die jongmense in die stad skitterend saamgevat word.
Sy poësie is paradoksaal in die sin dat dit die bestaan van die primitiewe mens en ding vertolk, maar terselfdertyd ’n geraffineerde stilering het wat van sofistikasie getuig. Sonder om te bely of ’n les te bevat, dokumenteer die gedigte ’n waarneming van ’n wêreldbeeld in ’n vaardige spel met eenvoudige woorde.” – WIKI
* Hopie opsie vir goedkoper posgeld.
Book Condition: