Select Page

Manne van staal: die grootste avonture van ons tyd – Jan Mellet

R39.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed
3de druk, 1973, Human & Rousseau, Hardeband – Opvoedkundig – 128pp. ISBN 0798103639.

Die volgende word in hierdie boek vasgevang:
Die Kontiki-Ekspedisie – Thor Heyerdal se waaghalsige vaar met die vlot
‘n Man in die Ruim! – Joeri Gagarin se baanvlug om die aarde
Twee-en-‘n-half Myl diep – Die verhaal van Houot Willm se Batiskaaf
Geheime van die oerwoud – Franse navorsers se waaghalsige ekspedisie
Op die nok van die wêreld – Hoe Everest deur Hillary en Tensing verower is
Die stil blou wêreld – Die ondersese avonture van Jacques Cousteau
Onder die Noordpool-Ys – Die ongelooflike vaart van ‘n kernduikboot
Die stryd teen die dood – Sauerbruch se geneeskundige baanbrekerswerk

* “Hopie” opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Good

ISBN:

0798103639