-
Familiar strangers – Bryan Forbes
R20.00 Add to basket -
I just wanted to be loved – Stuart Howarth
R82.00 Add to basket -
Monsters, mice and mercy – Jenny-May Hudson
R75.00 Add to basket -
The seven habits of highly effective people – Stephen Covey
R65.00 Add to basket -
50 van die beste volstruis-resepte – Afrikaans – Human & Rousseau
R55.00 Add to basket
Maria Magdalena – Ellen Gunderson Traylor
R55.00
Sold by: ImagineMaria Magdalena is ‘n verhaal gebaseer op die Bybel. ‘n Welbekende prostituut in die streek van Magdala het aaklige herinneringe uit haar verlede. Sy was asemrowend mooi, maar haar nagmerries was ‘n werklikheid. Net Jesus kon haar weer hoop gee, en waar sy eens ‘n slagoffer van mishandeling was, verander sy na ‘n begeesterde volgeling van Jesus. Sy was ook ‘n toeskouer van Jesus se kruisiging en opstanding. Sy word ‘n inspirerende simbool van hoop.
Christelike Uitgewersmaatskappy, 1995
Sagteband, 247 bl.
Book Condition:
Good
ISBN:
9781868292769
In stock