Select Page

Marike Se Laaste Dans — Deborah Steinmair

R38.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 2010, Sagteband – Roman – 157pp. ISBN 9780798151467.

Die verteller, Maud, sien van kleinsaf dinge wat nie daar is nie. Bedags word sy bloots gery deur “lukrake visioene en snags deur ingewikkelde drome”. Wat sy gedeeltelik in hierdie roman verhaal, is niks meer as een van hierdie drome nie, maar sy vertel ook van werklike dinge in haar lewe: moederskap, liefdesverhoudings, periodieke werkloosheid.

* Bondel opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Very_Good

ISBN:

9780798151467

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category: