-
Wasja koop ‘n hond – Juri Kowal
R30.00 Add to basket -
The Sweet Scent of Blood – Suzanne McLeod
R40.00 Add to basket -
An Introduction to Magic – George Sherman Ripley
R28.00 Add to basket -
Stres-pleisters – Nina Smit
R28.00 Add to basket -
Chriskras: ‘n Tweede keur – Chris Barnard
R38.00 Add to basket -
Wynwaardering – Tinus van Niekerk
R59.00 Add to basket
Met ander oe: ‘n Keuse uit die Prosa vanys – Uys Krige
R45.00
Met ander oë: ‘n Keuse uit die Prosa van Uys Krige
Toestand : Goed.
Eerste uitgawe, Van Schaik, 1980, Hardeband met omslag in plastiek – Prosa – 239pp. Byeengebring en ingelei deur Hennie Aucamp.
‘n Keur uit die geskrifte van die bekende Afrikaanse skrywer en digter, Uys Krige.
Mattheus Uys Krige (4 Februarie 1910 – 10 Augustus 1987) was ‘n Suid-Afrikaanse skrywer van romans, kortverhale, gedigte en toneelstukke in Afrikaans en Engels. In die Afrikaanse letterkunde word Krige onder die Dertigers (“Skrywers van die Dertigers”) gereken. Uys Krige was, volgens sy vriend Jack Cope, ‘n uitsondering onder Afrikanerdigters en -skrywers van sy generasie vanweë sy vyandigheid teenoor uiterste Afrikanernasionalisme en sy rol later in sy lewe as mentor vir jong Afrikaner-intellektuele.
Volgens Uys Krige se vriend Jack Cope, “Hy was in wese ‘n liriese digter, sy onderwerpe persoonlik, dikwels romanties, sentimenteel; sy tegniek het ondanks ‘n volle kennismaking met Dada, Surrealisme en ander skole tradisioneel gebly. Hy het die resonansie en timbre van woorde geniet en het daarvan gehou om die nuanses van sy taal te ontgin teenoor die akkuraatheid van Frans en Spaans met sy donkerder, meer sensuele toon.”
In stock