Met ‘n Ompad – Berna Ackerman

R20.00

Dit is Clemens, nie haar man Roy nie, wat vir Tina blomme bring na haar ma se dood. Hy huur die woonstel in haar tuin, speel Franse horing in die stadorkes, en het ‘n sagtheid wat maak dat sy met hom kan práát. Clemens wat so ánders is as Roy. Want Roy raak opgewonde oor sy padbouprojek in die verre Ethiopië terwyl sy in Bloemfontein ‘n verbete stryd stry teen hulle veertienjarige Anja-kind se terminale nierversaking.

Hierdie is ‘n verhaal van ‘n vrou wat alleen haar koers moet vind in ‘n wilderness van persoonlike krisisse.  Maar dit is ‘n vrou wat glo dat daar ‘n weg is – al is dit met ‘n ompad.

Book Condition:
Excellent
ISBN:
0624040887

In stock

Category: