Middernagsoene – Alma Carstens

R25.00

Toestand : Goed.
Tweede druk, LAPA, 2020, Sagteband – Romanza – 205 pp.
Giselle glo die liefde bring net hartseer, daarom gaan sy nooit eendag trou nie. En ook nie verlief raak nie. Toe ontmoet sy dokter Ben Joubert wat haar oortuigings uitdaag deur haar siening oor die liefde drasties te verander.
Book Condition:
Excellent
ISBN:
9780799379327

In stock

Category: