Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran – Eric-Emmanuel Schmitt

R59.00

Toestand : Baie Goed.
Eerste Afrikaanse Uitgawe, Human & Rousseau, 2014 – Jeugliteratuur – 80pp.

Die storie wat afspeel in 1960 in Parys, wentel om Momo, ’n seun wat alleen saam met sy pa in die besige Rue Bleu-distrik woon. Gebroke oor die skeiding van sy vrou en ander seun, verwaarloos Momo se pa sy seun tot die punt waar die tiener die meeste van sy tyd alleen en geisoleerd deurbring.

Hy vind ’n onwaarskynlike bondgenoot in monsieur Ibrahim, ’n Moslem winkelier wat die meeste van sy dae spandeer agter die toonbank van sy winkel.

* Maand-einde “hopie” opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780798167727

In stock

Category:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran – Eric-Emmanuel Schmitt”

Your email address will not be published. Required fields are marked *