Select Page

My Bruidsboek – Christine Ferreira en Marielle de Vos

R200.00

Sold by: Book Nymph's Retreat

My Bruidsboek help jou haarfyn beplan en koelkop bly in die soms stresvolle aanloop tot jou troue. Só kan jy fokus op die betekenis en vreugde van jou groot dag.

Hierdie volledige gids bevat alles wat jy moet weet en dek onder meer:

  • Voorhuwelikse kontrak, wittebrood en huweliksbeloftes.
  • Voorafbeplanning en ‘n stap-vir-stap tydlyn.
  • Gastelys, uitnodigings, begroting, venue.
  • Bruidsrok en bykomstighede.
  • Skoonheid en pamperlangsessies vir die bruid.
  • Rolspelers en hul aandeel
  • Daar is ook plek vir doenlysises en notas maak.

My Bruidsboek berei jou terselftertyd op geestelike vlak voor op ‘n dieper, ryker seisoen van vrouwees.

Book Condition:

Excellent

ISBN:

9780796320155

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist