My kat word herfs – Barrie Hough

R30.00

Toestand : Goed.
Eerste druk, Tafelberg, 1986, Sagteband – Jeugroman – 70 pp.
Barrie Hough se My kat word herfs is ‘n baanbrekersboek wat ‘n nuwe stem in die Afrikaanse jeuglektuur gebring het.
Danie hakkel en vaar nie goed in sport nie, maar gelukkig is Neffie, sy Siamese kat, altyd daar. Maar Danie weet dat sy in die herfs van haar lewe is en dat hy haar aan die dood gaan verloor.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780624023562

In stock