Select Page

‘n Dagreis ver – Zarine Roodt

R90.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Baie Goed.
Eerste druk, Naledi, 2022, Sagteband – Biografies – 278pp. SOOS NUUT.

Ek besluit om die Camino Portugués te stap as aanloop tot my sestigste verjaardag. Maar om dít te kan doen, moet ek eers my lewenslange patroon van fisieke onaktiwiteit takel. Tot my ontnugtering is die Camino nie van begin tot einde die salige en spirituele ervaring wat ek in die vooruitsig gestel het nie. Maar tog … eers na afloop van die Camino besef ek hoe my staptog vorm aangeneem het en dat dít ’n psigiese rigtingwyser is: Vir my is daar maar net één pad, en dis die een wat ek self moet vind.

“Hierdie boek is allermins ’n gewone Camino-boek. Ja, dit is ’n bloedsweet-en-trane-weergawe van daardie beroemde staptog, en in hierdie opsig is dit ’n lieflike reisgids, ’n stapboek duisend. Maar dit is méér. Dit is ook ’n gids vir die reis na binne; daardie reis wat begin wanneer die Camino eindig. Dit is ’n gids wat jou kan help om al die stofwolke te hanteer wat die Camino in jou binneste laat opwarrel het, en om jou die lewenspad te
laat stap soos wat jy die Camino moet doen – met jou innerlike oog wawyd oop.” – FRANCOIS SMITH.

Book Condition:

Excellent

ISBN:

9781776172078

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “‘n Dagreis ver – Zarine Roodt”

Your email address will not be published. Required fields are marked *