‘n Harde turksvy om te kraak: herinneringe van ‘n uitsaaier – Robert Young
R48.00
Sold by: BoekhoerToestand : Goed.
Tweede uitgawe, eerste druk, LAPA, 2007, Sagteband – Biografies – 184pp.
Selfs die mees gesoute omroeper trap een of ander tyd in ‘n slaggat wat hy of sy moes raakgesien het, en verspreek hulle gruwelik oor die lug. Die onverwagse gebeur ook dikwels in ‘n ateljee, soos apparate wat onklaar raak, lynverbindings wat ingee, of ‘n berig in ‘n nuusbulletin wat jou onbedaarlik laat lag.
Die verhaal van die radio is vol voorbeelde van skreeusnaakse insidente in en buite die ateljee, asook interessante en soms ondeunde persoonlikhede, wat oor jare legendes in die bedryf geword het.
Die boek handel oor die mense van die Afrikaanse radiodiens wat in 1937 begin uitsaai het – ‘n stasie wat talle naamsveranderings ondergaan het en tans bekend staan as RSG.
* “Bondel” opsie vir goedkoper posgeld.
Book Condition:
ISBN:
9780799339062
In stock
-
River God – Wilbur Smith
R29.00 Add to basket -
The Best of Life – David Edward Scherman [Editor]
R75.00 Add to basket -
Magneto Therapy: Self-help Book – HL Bansal, RS Bansal
R48.00 Add to basket -
Race Against Time – Ellen MacArthur
R58.00 Add to basket -
Body Language: Read the Hidden Codes and Maximize Your Potential – Jane Lyle
R59.00 Add to basket
Reviews
There are no reviews yet.