Select Page

‘n Hart is so groot soos ‘n vuis – PP Fourie

R80.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Eerste druk, Kwela, 2021, Sagteband – Memoires – 256pp. Vertaal deur Marius Swart.

Die storie van ’n seun, Paul, se komplekse verhouding met sy gewelddadige dog charismatiese alkoholis-pa. Paul onthou sy ouers se somtydse versoening, gevolg deur desperate vlugtogte saam met sy ma.
Dit is ook die roerende verhaal van Paul se ontwikkeling as jongman, en van sy selfontdekking. En die storie van sy ontferming oor sy vervreemde half-broer, iemand wat hy met alle mag wil beskerm, die enigste ander persoon wat dáárdie man “Pa” kan noem.

* “Bondel” opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Very_Good

ISBN:

9780795710018

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist