‘n Man van min belang – Chris Karsten

R20.00

Op ‘n fybosplaas in die Langkloof word die oorskot van vier jongmense gevind. Onder dié wat antwoorde soek, is die amperafgetrede joernalis Luther en die Struggle-veteraan Mosman.  Mosman is direkteur van ‘n obskure intelligensieafdeling, bemoeid met die identifikasie van die oorskot van dié wat verdwyn het tydens die geweldadige doodsnikke van apartheid, en die opsporing van hul moordenaars.

Book Condition:
Good
ISBN:
9780798157766

In stock

Category: