Additional information
Weight | 0.75 kg |
---|---|
Dimensions | 28 × 22 × 1.3 cm |
R40.00
Sold by: A2Z Books’n Bordjie eetgoed – propvol watertand-gereggies – is eie aan ons Suid-Afrikaanse kultuur. En hierdie uitmuntende versameling resepte vir klein happies is só veelsydig dat daar iets sal wees om enige tyd van die dag of nag voor te sit. Daar is resepte en idees vir almal, en vir elke denkbare geleentheid – skemeronthale, kantoorpartytjies, peuselkos voor die TV, om die vuur en selfs vir piekniekmandjies.
Book Condition:
ISBN:
9780798151627
Out of stock
Weight | 0.75 kg |
---|---|
Dimensions | 28 × 22 × 1.3 cm |