-
The Pick ‘n Pay Book of Chicken Dishes — Clare Ferguson
R29.00 Add to basket -
Abstract Painting – Jean Clarence Lambert
R59.00 Add to basket -
Collins Contemporary Italian dictionary: Italian-English/ English-Italian — Isopel May [Ed.]
R49.00 Add to basket -
Binneversiering in Suid-Afrika – Estelle Spaarwater
R30.00 Add to basket -
The Parsifal Mosaic – Robert Ludlum
R38.00 Add to basket -
Travels in the Scriptorium: A Novel – Paul Auster
R48.00 Add to basket
‘n Ordinary mens – Peter Snyders
R29.00
Sold by: BoekhoerToestand : Goed.
Eerste druk, Tafelberg 1982, Sagteband – Digbundel – 46pp. Vorige Biblioteek-eksemplaar.
Die digter Peter James Snyders is aan die woord. Reguit, eerlik en sonder voorbehoud.
“Op die Cape Flats is ons almal ordinary mense, en ons praat ’n ordinary taal. Ons speel met daardie taal. Dié van ons wat Kaaps praat, kan ook soms straight praat. Dié van ons wat straight praat, praat ook dikwels Kaaps. My poësie is straatpoësie, praatpoësie as jy wil, deel van die drama wat plaasvind op straat.”
Book Condition:
Very_Good
ISBN:
0624017869
In stock