-
Short-cuts to Storage – Annemarie Meintjies
R49.00 Add to basket -
Memoirs Of A Beautiful Boy – Robert Leleux
R68.00 Add to basket -
Divas – Winthrope Sargeant
R55.00 Add to basket -
Dancing To The Beat Of The Drum: An Autobiography – Pamela Nomvete
R69.00 Add to basket -
Harmony: A New Way of Looking at Our World — Charles HRH The Prince of Wales, Tony Juniper, Ian Skelly
R60.00 Add to basket -
Wat’s Nuus? – Riaan Cruywagen
R48.00 Add to basket
‘n Pawpaw Vir My Darling — Jeanne Goosen
R58.00
Sold by: BoekhoerToestand: Baie Goed
Eerste Uitgawe, Tweede Druk, Kwela Boeke, 2002, Sagteband – Roman – 110pp. ISBN 9780795701450.
Die rand val en Damnville se honde is op No Name Brand. Solly Kramer’s lewer nie meer af nie en die gholfbolposbus is vol rekenings. Mabeline Beeslaer is geretrench en soek vergetelheid in ‘n Loslyf op die stoep. Mignon, die Woterkloofpoedel, word deur die noodlot in Frik du Preezstraat uitgespoeg en word deel van die bestaanstryd van betaaldag tot betaaldag. Maar dan kom Tango du Toit met sy wit suit en laat die mense weer van voor af droom en hoop.
* Hopie opsie vir goedkoper posgeld.
Book Condition:
Very Good
ISBN:
9780795701450
In stock