Select Page

‘n Praktiese Gits van Delos Bont Strooklas Lydia Fouche

R30.00

Sold by: Best Books

Hierdie maklike lastegniek is gebaseer op gewone strooklas- en seminolewerk, en bied talle opwindende ontwerpmoontlikhede met interessante kleurkombinasies. Stroke materiaal van verskillende kleure word aanmekaar gestik en dan op allerhande maniere gesny en weer in nuwe kombinasies gelas. Ontwerpe kan gebruik word vir kussingoortreksels, muurbehangsels, bedkwilts, plekmatjies, kledingstukke en vele meer. Elke ontwerp word stap vir
stap beskryf en geillustreer met ‘n volkleurfoto. Lydia Fuché, ‘n argitek van beroep, is bekend vir haar besondere muurbehangsels vir groot interieurs. Sy maak ook dikwels kussingoortreksels en bedkwilts op bestelling.

Book Condition:

Very_Good

ISBN:

1868262030

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist