Select Page

‘n Praktiese Gits van Delos Patrone met Lappiesprente Norma Slabbert

R30.00

Sold by: Best Books

‘n Lappiesprent bly steeds een van die bekoorlikste maniere om ‘n warm en knus atmosfeer in ‘n vertrek te skep. Dit is ook een van die goedkoopste maniere om ‘n plek te versier, omdat reslappies gebruik kan word om pragtige prente te maak. Hierdie boek verduidelik vier verskillende tegnieke waarmee prente van lap gemaak kan word. Die maak van elke lappiesprent word beskryf, en dit word geillustreer met ‘n duidelike diagram en volkleurfoto.

Norma Slabbert is bekend vir haar besondere kunsnaaldwerk. Sy is die skrywer van Dolle Laswerk en bied ook klasse in dollaswerk aan.

Book Condition:

Very_Good

ISBN:

186826209

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist