Select Page

Nag van die clown – Abraham H De Vries

R50.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Eerste Uitgawe, Human & Rousseau, 1989, Harde glansblad – Kortverhale – 94pp.

“De Vries se latere verhale wat veral in Nag van die clown, gebundel word, vra meermale om ’n postmodernistiese lesing, soos wat Etienne van Heerden dit in sy studie Postmodernisme en prosa aantoon.

Hy besin byvoorbeeld in sy verhale oor die spanning in die verhouding tussen woord en werklikheid, waar woorde ondoeltreffend is om werklikheid raak te vat, maar terselfdertyd die enigste manier is om te onthou en die werklikheid te probeer weergee. So is daar altyd ’n afstand tussen weergawe en werklikheid.” – WIKI

Book Condition:

Very_Good

ISBN:

9780798126137

Out of stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category: