Select Page

Nou lieg jy mos, Katriena! – Riana Scheepers

R40.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Tweede Uitgawe, eerste druk druk, LAPA, 2003, Sagteband – Stories – 130pp.

Nog ‘n dosyn Kateriena-stories. As daar nie luise in die halwe huise is nie, is daar iets onnoesbaar in die sjerrie. Tussendeur deel sy links en regs resepte uit met sulke interessante name soos Slinger-om-die-smoel vir lekker bak tussen die lees deur.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780799332339

Out of stock

Category: