-
Strome in die Dorsland, Deel Twee – Mav Charles E Cowman
R35.00 Add to basket -
Lorna Doone: A Romance Of Exmoor – RD Blackmore
R58.00 Add to basket -
Wasja koop ‘n hond – Juri Kowal
R30.00 Add to basket -
Los My Uit, Paloekas! – George Weideman
R38.00 Add to basket -
Tavern in the Town – James McNeish
R59.00 Add to basket
Nuwe Drome Vir Nuwe Werklikhede – Nelus Niemandt
R35.00
Toestand : Baie Goed.
Eerste druk, Lux Verbi, 2007, Groot-formaat Sagteband – Geestelike Waardes – 168pp.
Geloofsgemeenskappe in Pas Met ‘n Postmoderne Wereld.
Beskryf die bedreigings vir die evangelie in ‘n postmoderne tyd en ontbloot uitgediende kerklike maskers, maar bied terselfdertyd op ‘n simpatieke manier nege vars geloofspraktyke wat gelowiges in staat sal stel om daardie soort gelowiges te wees wat die Here in ‘n tyd soos hierdie soek – mense wat nie kerk-kerk speel nie, maar werklik kerk is, soos die vroee kerk was.
Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780796306326
In stock