-
Metal Swarm (Saga of the Seven Suns, Book 6) – Kevin J Anderson
R58.00 Add to basket -
Politieke leier of meeloper?: die lewe van Piet Grobler, 1873-1942 – JCH Grobler
R200.00 Add to basket -
So the Wind Won’t Blow it All Away – Richard Brautigan
R65.00 Add to basket -
Per ongeluk – Lloyd Zandberg
R59.00 Add to basket -
Lewensavontuur, Deel 1 & 2 – AC Cilliers
R75.00 Add to basket -
Wolf Hunt – Walter D Edmonds
R29.00 Add to basket
Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika In Woord en Beeld – Trewhella Cameron
R50.00
Sold by: BoekhoerNuwe Geskiedenis van Suid-Afrika In Woord en Beeld – Trewhella Cameron (Hoof Red.)
Toestand : Goed.
Eerste druk, Human & Rousseau, 1986, Groot-formaat Hardeband met omslag in plastiek – Africana – 320 pp.
Wanneer begin die geskiedenis van Suid-Afrika? Was dit in 1652, toe Jan van Riebeeck by die Kaap aan wal gestap het, of in 1488, toe Bartolomeus Dias om die suidpunt van Afrika geseil het? Of moet die historikus veel verder teruggaan: na omstreeks 300 n.C., toe Swart Ystertydgemeenskappe Suider-Afrika bewoon het of selfs na 1 000 v.C., toe gemeenskappe jagterversamelaars die gebied bevolk het?
Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika in Woord en Beeld gaan nog verder terug en vertel die verhaal van Suid-Afrika oor ‘n tydperk van miljoene jare.
Book Condition:
ISBN:
0798119772
In stock