Select Page

Omnibus 1 – Elza Rademeyer

R50.00

Sold by: Imagine

Op Arendsvlerke – Amelda se man sterf nadat sy toestem dat sy asemhalingtoestel afgeskakel word. Verder besluit haar ouers om te skei en haar dogter in matriek raak swanger. Ellende! Die kalm en aantreklike dominee Rufus Malan is ‘n hulpvaardige wewenaar, maar hy het ‘n verlede.

Mallemeule van die liefde – Ilze Erwee raak verloof aan die erfgenaam van die spogplaas Soeterus. Die boer se ma is egter nie gelukkig nie, totdat ‘n ander beeldskone vrou gereeld kom kuier. Ilze begin wonder oor haar eie verhouding, veral wanneer Ben ook saam met die mooi vrou kom kuier.

Die deur van haar hart – Suster van der Linde vlug uit Gauteng Kaap toe om weg te kom van ‘n lastige dokter. Sy hou egter nie rekening met die hoof van Ongevalle in die Kaap nie.

Melodie, 2008

Sagteband, 509 bls.

Book Condition:

Well Used

ISBN:

9780624046448

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category: