Select Page

Onblusbare Liefde – Elise Keyter

R25.00

Sold by: Boekhoer

Tweede druk, LAPA, 2020, Sagteband – Romanza – 201 pp.

Magda Blom word aangestel om ’n fotojoernaal van die dorp Lelievlei saam te stel en sy is baie opgewonde oor die vooruitsig. Maar toe breek daar ’n brand uit en die blonde brandweerman insinueer sy is betrokke.

Book Condition:

Very_Good

ISBN:

9780799359312

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category: