-
Illustrated Guide to Game Parks and Nature Reserves of Southern Africa – Readers Digest
R58.00 Add to basket -
Time Of The Swallows – Dianne Stewart
R65.00 Add to basket -
The Personal History of David Copperfield
R55.00 Add to basket -
Bokkie’s Rescue – Roy Harding
R59.00 Add to basket -
Latest Accessory – Tyne O’Connell
R38.00 Add to basket -
Golden Sapphire: A love story set in stone – Sheila Mary Taylor
R38.00 Add to basket
Ons is nie almal so nie – Jeannne Goosen
R49.00
Toestand : Goed.
Derde Uitgawe, tweede druk, Kwela, 2008, Sagteband – Roman – 145pp.
Wat het ‘n mooi Afrikanervrou in die 1950’s gedoen as die lewe begin druk? As haar man ‘n verbitterde Ben Schoeman-man is wat moet aansukkel met ‘n asmapompie en haar pa ‘n kommunis en Katoliek agter elke bos raaksien? As die enigste afleiding die jaarlikse ATKV-konsert op Hartenbos is? Veral as haar doodgoeie bure skielik aangese word om te trek?
Deur die oe van ‘n kind vertel Jeanne Goosen hoe Doris van Greunen van die wereld probeer ontsnap: in die bioskoop, met haar Cavallas, met vriende soos Ant Mavis, Uncle Tank – en met Barnie, die swank.
Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780795702426
In stock