Ons kom van ver (WAM Carstens, Michael le Cordeur)

R120.00

Ons kom van vêr

Ons kom van vêr

W.A.M. Carstens, Michael le Cordeur

Naledi , 2017

Die gesprek oor Afrikaans en die bruin mense wat die skrywers in hierdie boek aanroer, is tydig in die opsig dat na al die ambivalensie oor die Afrikaans van ons hart en die onverkwiklike manier waarop ons in hierdie taal verdruk en misken is, ons ons vry heid gekry het – wat ook verantwoordelikheid meebring om minstens onder mekaar klaarheid te vind oor wat nou vorentoe met ons taal moet gebeur. Dit is onomstootlik so dat ons as bruin mense die aard van die Khoisan en swart African met ons saamdra. Dit is net so waar dat ons ook Europees in die Anglosaksiese sin van die woord is. Ons is tewens ook trots bewus van ons Asiatiese herkoms. Afrikaans is ook die taal van ons slawevoorouers. Ons moet al hierdie tradisies vir onsself toe-eien.

Inscription from one editor. Has been covered in plastic, so sellotape 🙁 . PLEASE CHECK IMAGES FOR CONDITION
Book Condition:
Fair
ISBN:
0624074552

In stock