-
Uit die Beek 2020 – Barend Vos
R38.00 Add to basket -
Flight Behaviour: A Novel – Barbara Kingsolver
R48.00 Add to basket -
Platter’s South African Wine Guide 2011 – John Platter
R48.00 Add to basket -
Get Even 2: More Dirty Tricks From The Master Of Revenge – George Hayduke
R55.00 Add to basket -
Short Story collection – Rob Gaylard
R38.00 Add to basket
Ontsnap van Depressie – Piet Oosthuizen
R40.00
Toestand : Goed.
Eerste Uitgawe, Tafelberg, 2007, Sagteband – Depressie – 192pp.
In hierdie noodsaaklike selfhelpgids tot ‘n gesonder verstand, liggaam en gees gee Piet Oosthuizen raad oor:
* wat om te doen as jy die simptome van depressie gewaar
* wat om te doen as depressie by jou gediagnoseer word
* verskillende soorte depressie
* watter mediese behandelings beskikbaar is en hoe elkeen werk
Ontsnap van depressie is die eerste Afrikaanse boek sedert die 1980’s wat omvattende inligting bied oor die simptome, oorsake en uitwerking van depressie.
Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780624045373
In stock