Additional information
Weight | 0.150 kg |
---|---|
Dimensions | 22 × 14 × 1.5 cm |
R48.00
Sold by: BoekhoerToestand : Goed.
Eerste Uitgawe, Human & Rousseau, 1975, Hardeband met omslag in plastiek – Kort prosa – 87 pp.
“Stefans Grové se letterkundige arbeid is beperk tot ’n aantal kortverhale, waarvan sommige aanvanklik in tydskrifte verskyn.
Dit word gevolg deur die bundel Oor mense, diere en dinge. Die verhale is hoofsaaklik oor nietige alledaagse gebeurtenisse en mense, maar hy slaag daarin om die beskrywing met ’n medemenslikheid te vul wat aan die verhale universele menswaarde gee, terwyl sy humoristiese aanslag die leeservaring opkikker. Hy is veral meester van onderbeklemtoning en antiklimaks, waardeur die dieper waarde telkens verbloem word, maar tog daardeur ook groter impak maak.” – WIKI
Book Condition:
ISBN:
0798106417
In stock
Weight | 0.150 kg |
---|---|
Dimensions | 22 × 14 × 1.5 cm |