Select Page

Oorlog en Terpentyn – Stefan Hertmans, 2016 edition – Afrikaans, translated from Dutch by Daniel Hugo

R69.00

Sold by: Bee's Books

Paperback, 335 Pages

Kort voor sy dood in die 1980’s gee Stefan Hertmans se oupa aan sy kleinseun ’n paar volgeskrewe ou dagboekies. Jare lank durf Hertmans dit nie oopmaak en lees nie – tot op ’n dag dat hy dit wel doen en meer as een geheim daarin ontdek. Hy lees van sy oupa se armoedige kinderjare in Gent voor 1900, van sy gruwelike ervarings as frontsoldaat in die Eerste Wêreldoorlog en ’n vroeg gestorwe groot liefde. Ná die oorlog sit sy oupa sy lewe voort deur sy verdriet te probeer wegskilder. Stefan Hertmans se jare lange fassinasie met sy oupa se lewe bring hom uiteindelik tot die skryf van hierdie roman.

Book Condition:

Excellent

ISBN:

978-1-4853-0610-8

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist