Select Page

Oorstaanson — Lina Spies

R40.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 1982 – Digbundel – 88pp. ISBN 079811455X.

“Die ontstaan van ’n gedig is selde by my ’n spontane vloei van woorde. Dis my gedigte wat ontspring aan visuele waarneming wat ek spontaan en maklik skryf. My strewe om so konkreet as moontlik te skryf en abstrakte bewering tot die minimum te beperk, kom dikwels neer op ’n taai worsteling met woorde. By die neerskryf van die eerste reël van ’n gedig word ek bewus van ’n plan in my kop waarvolgens ek die gedig struktureer.” Lina Spies(LitNet)

* Bondel opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Very_Good

ISBN:

079811455X

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category: