Op die Randakker – Rykie Van Reenen
R35.00
Sold by: BoekhoerToestand : Goed.
Tweede druk, Tafelberg, 1981, Hardeband met omslag in plastiek – Essays – 87 pp.
In ‘n tyd toe die meeste vroue of onderwyseres of verpleegster geword het, het Rykie van Reenen vir haar ‘n loopbaan oopgeskryf in die joernalistiek. Sy het Suid-Afrika se eerste vroulike oorlogskorrespondent geword toe sy die Jom Kippoer-oorlog in Israel gaan dek het.
In die 1960’s het sy naam gemaak as rubriekskrywer vir Van Alle Kante in Die Burger en in die 1970’s vir Op Die Randakker in Rapport. Die rubrieke was so gewild dat dit as ‘n sirkulasiebouer by Rapport beskou is en later ook hier gebundel is.
Van Reenen se fyn waarnemingsvermoe, wydbelesenheid en kreatiewe taalgebruik het haar in ‘n klas van haar eie geplaas. Sy het geskryf oor kerksake, die politiek van die dag en het onderhoude gevoer met van Hendrik Verwoerd tot Steve Biko. Van Reenen word beskou in dieselfde liga as Piet Cillie en Schalk Pienaar en het ‘n groot rol gespeel in die professionalisering van vroue-joernaliste.
Book Condition:
In stock
-
Blinde Eise – Johan Theron
R25.00 Add to basket -
The Afrikaners: Their Last Great Trek — Graham Leach
R65.00 Add to basket -
The Songs of Robert Schumann (Royal Edition): With German and English Words – JL Hatton[Ed.]
R180.00 Add to basket -
To the Kwai and back: war drawings 1939-1945 – Ronald Searle
R150.00 Add to basket -
Spain for the Sovereigns (Isabella & Ferdinand Trilogy) – Jean Plaidy
R35.00 Add to basket -
Boetie van die Boesmanland – AAJ Van Niekerk
R60.00 Add to basket
Reviews
There are no reviews yet.