-
The Romantic Exiles — Edward Hallett Carr
R39.00 Add to basket -
Bolívar — John Guyatt
R28.00 Add to basket -
Tyd van verhuising – Ernst Van Heerden
R39.00 Add to basket -
Die Vyfde Ruiter – Larry Collins, Dominique Lapierre
R29.00 Add to basket -
Thomas@nagmerrie.net: Boek 5 – Carina Diedericks-Hugo
R45.00 Add to basket -
Tsjip and De Leeuwentemmer – Willem Elsschot
R25.00 Add to basket
Op Die Toneel – Dana Snyman
R58.00
Sold by: BoekhoerToestand : Goed.
Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 2009, Sagteband – Reisliteratuur- 188pp. ISBN 9780798151214.
’n Veertigtal stories deur een van ons gewildste skrywers. Stories met humor én met droefheid, van dinge wat verander het en dinge wat dieselfde bly, oor families en oor vreemdelinge.
“Die mens is die storie, die storie is die mens,” het Dana, self-erkende storiesmous, by geleentheid gesê.
En soos by sy eerste twee bundels, Uit die binneland en Anderkant die scrap, gee sy jongste versameling stories weer ’n deernisvolle blik op ménse: gewone mense en al hul dinge, mense in dorpe en stede en afgeleë streke. Dít is baasverteller en veelbekroonde joernalis Dana Snyman se geheim, sy respek vir en simpatie met mense. En die gevoel van hoop waarmee sy stories die leser laat.
* “Hopie” opsie vir goedkoper posgeld.
Book Condition:
ISBN:
9780798151214
In stock