-
Beggarman, Thief: A Novel – Irwin Shaw
R39.00 Add to basket -
Lari’s Castle: A Romantic Mystery – Sheila Mary Taylor
R38.00 Add to basket -
Nursery Needlepoint: 30 Delightful Needlework Projects – Fiona MacTague
R48.00 Add to basket -
Herstelde Puinhope – Miemie Louw-Theron
R39.00 Add to basket -
Die Singende gras – Freda Linde
R20.00 Add to basket -
Die Drie Wee: Vier Eenbedrywe – Jac J Brits
R30.00 Add to basket
Op die vrou af 2 – Andre le Roux
R38.00
Eerste Uitgawe, Human & Rousseau, 2009, Sagteband – Rubrieke – 184pp.
Die derde bundel van dié bekroonde en gewilde joernalis se Sarie-rubrieke. Ná 10 jaar, 9 joernalistieke pryse, 2 suksesvolle verhoogverwerkings, wat landwyd deur meer as 80 000 lesers gesien is, het vroue (en mans) steeds na meer gevra.
Lesers se reaksie deur die jare het gewissel van “dis die beste medisyne vir stres” tot “met sy humor is hy die een wat in hierdie land van geweld en trane almal weer die son laat raak sien.”
Die stukke bied die leser heerlike, aweregse humor en satire.
Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780798150330
In stock