-
Op soek na generaal Mannetjies Mentz — Christoffel Coetzee
R55.00 Read more -
Beyond Suspicion – James Grippando
R29.00 Read more -
The Forms of Water – Andrea Barrett
R40.00 Read more -
Samuel Pepys: The Man in the Making – Arthur Bryant
R58.00 Read more -
The New Nomads: How the Migration Revolution is Making the World a Better Place – Felix Marquardt
R80.00 Read more -
The Touchstone of Life – Werner R Loewenstein
R48.00 Read more
Op ‘n eiland — Karel Schoeman ZAR49
R49.00
Sold by: BoekhoerToestand : Goed.
Vierde druk, Human & Rousseau, 1982, Hardeband met omslag in plastiek – Roman – 133pp.
Een van Schoeman se bekendste en gewildste vroeë romans (1971). Hy beeld die wondbaarheid van mense in hul verhouding tot mekaar, asook hul wesenlike eensaamheid, met groot helderheid uit.
Die fokus is op vier mense wat ’n tyd lank saam op ’n Griekse eiland bly: Die verteller Ruud gaan kuier by die jong Suid-Afrikaanse skilder Johan en sy vrou Hilde, en ’n ruk later kom ’n vriendin van Hilde ook daar aan. Hulle leef eenkant en geïsoleerd van die eilanders omdat hulle nie Grieks praat nie, en die emosionele wisselwerking wat tussen mens en mens ontstaan, verkry algaande ’n verwikkeldheid wat uiteindelik móét uitrafel.
Schoeman het aan hierdie roman die sensitiewe, indringende toonaard gegee wat hom ’n Hertzogpryswenner gemaak het.
Book Condition: