Select Page

Op Pad Met Mandela: 15 Lewenslesse — Richard Stengel

R65.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Eerste druk, Kwela Boeke, 2010, Sagteband – Biografies – 367pp. ISBN 9780795702976.

As medeskrywer van Nelson Mandela se biografie het joernalis Richard Stengel ure in Madiba se geselskap deurgebring. Drie jaar lank het hy hom bykans oral heen vergesel – selfs onder die mees senutergende omstandighede. Op pad met Mandela: vyftien lewenslesse is sy manier om hierdie ervaring met ander te deel.

Die Afrikaanse uitgawe van Mandela’s Way bied ook aan Afrikaanse lesers ‘n nadere blik op die merkwaardige man, wat deur mense wereldwyd as ‘n lewende legende beskou word. Die lewenswysheid wat Madiba uit sy grootste uitdagings geput het, word hier in vyftien lesse oor die liefde, die lewe en leierskap vervat: waarom dit belangrik is om jou teenstanders fyn dop te hou, waarom waagmoed nie noodwendig ‘n gebrek aan vrees beteken nie, en hoekom dit belangrik is om dinge in die lewe te vind waaruit jy plesier en vervulling kan put.

* Bondel opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Very_Good

ISBN:

9780795702976

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Op Pad Met Mandela: 15 Lewenslesse — Richard Stengel”

Your email address will not be published. Required fields are marked *