-
The Weather of the Future – Heidi Cullen
R58.00 Add to basket -
Lake Wobegon Days – Garrison Keillor
R29.00 Add to basket -
Green-Eyed-Boys: 3 Para and the Battle for Mount Longdon – Christian Jennings
R45.00 Add to basket -
Beyond 2012: A Shaman’s Call to Personal Change – James Edredy
R39.00 Add to basket -
Sweet Destiny: A Romance – Christine Strathern
R30.00 Add to basket -
Tydgenote – PJ Cillie
R59.00 Add to basket
Openbaringe en Johannes – Tinus van Niekerk
R50.00
Sold by: BoekhoerToestand : Goed.
Eerste uitgawe, The Carrefour Press, 1992, Sagteband met omslag in plastiek – Digbundel – 80pp. Tekeninge deur Braam Kruger.
Na die publikasie van Dae voor winter verbreek hy sy bande met gevestigde uitgewers en gee daarna self bibliofiele uitgawes van sy gedigte uit, waarin die poësie gekombineer word met die werk van beeldende kunstenaars.
Hier speel die visioene wat Johannes in die Openbaring-boek van die Bybel sien, die bindende element.
Die ses afdelings van die bundel word elkeen vergesel van ’n aanhaling uit die Bybel, wat die tema as eenheid deur die bundel trek. Dit is ’n doelbewuste poging van die digter om sy gevoelens oor die geweld in die land en die politieke situasie uit te druk in terme van die laaste Bybelboek. Die bundel berus dan ook op Openbaring in die Bybel as verwysingsraamwerk en die lewe van die digter, die Johannes (eerste naam van die digter) van die titel, wat self apokaliptiese visioene sien oor Suid-Afrika.
Hierdie bundel word in 1993 genomineer vir die Rapportprys.
Book Condition:
ISBN:
0958317860
In stock